Die Wellingtonse span Umbuko het SA Woensdag net ná 10:15 trots gemaak met ’n derde plek in die derde skof van die Cape Epic-bergfietstoer.