Die Wellingtonse span Umbuko het SA Woensdag net ná 10:15 trots gemaak met ’n derde plek in die derde skof van die Cape Epic-bergfietstoer.
HUL drome durf nie deur die hekkies van die lewe gepootjie word nie...Miguel Prins en Jordan Sydon (albei 12) is die “Prins” en “Don” as dit by die hekkies-afdeling van atletiek kom.